Erkunde Rsg Dis, Joghurt und noch mehr!

Nektarien & joghurt nagereg

Nektarien & joghurt nagereg

Wat is die langpad see toe nou sonder lekker padkos? Tannie Poppie se padkos-resepte is perfek vir die lang, honger ure op die pad.

Kaaskoek in 4 minute !   * 1 liter jogurt van jou keuse * 1 blikkie kondensmelk * tenniskoekies en gesmelte botter om to meng   Metode :  Krummel die koekies onder in 'n bak. Meng die jogurt en kondensmelk. Gooi die mengsel op die koekies in die bak.  Sit in die mikrogolf vir 4 minute in siedaar!  Haal die kaaskoek uit die mikrogolf en sit in die yskas totdat dit lekker koud is en geniet !

Hierdie resep het my assistent Tanya Pöhl vir my gegee. Die lekker daarvan, soos sy sê, is die jogurt, want dit breek die witsjokolade se skerp soet.

‘n 200 g-pak brosbroodbeskuitjies 80 g-pakkie suurlemoenjellie 250 ml kookwater 397 g-blik kondensmelk 2 x 110 g-blikkies grenadellamoes 250 ml room, styfgeklop Voer ‘n gesmeerde tertbord uit met die helfte van die beskuitjies. Meng die jelliepoeier en kookwater en roer totdat die jelliepoeier opgelos is. Laat effens afkoel. Roer die kondensmelk en grenadellamoes by en…

Vryheid, Gelykheid en Boendoekos Hierdie resep kom van my assistent Cara se ouma Estelle Rademeyer, wat dit om en by in 1964 in ’n vrouetydskrif gekry het. Die poeding het nie ’n naamgehad nie, maar volgens die berig is dit gereeld vir gaste in ’n hotel op Queenstown voorgesit. Só het die naam hotelpoeding ontstaan.

Die Bar-Ones maak dié poeding ekstra lekker.

French Onion Chip Dip - have been looking for a good recipe like this

Uit die Huisgenoot kombuis: Kondensmelkkoekies

Lemon Mousse Strawberry Trifle.

Lemon Mousse Strawberry Trifle.

Pinterest • ein Katalog unendlich vieler Ideen
Search